Shopping Cart
Your Cart is currently empty.
Shop Search
Shop Login
![]() View Full-Size Image |
Identifiseer Die Bome Van Suider Afrika |
|
|
Price:
R175.00
|
||
| Ask a question about this product | ||
Identifikasie van bome word algemeen as moeilik beskou, veral in ’n streek soos suider-Afrika met ’n groot planteverskeidenheid waar sowat 2 100 boomspesies natuurlik voorkom, met nog ’n paar honderd meer wat uit ander dele van die wêreld afkomstig is. Identifiseer die Bome van Suider-Afrika – die eerste van sy soort vir die streek – verskaf die agtergrondkennis wat nodig is om bome te identifiseer. Die boek bevorder ’n benadering wat lesers sal toerus om enige veldgids tot bome met groter gemak en meer vertroue te gebruik. Dit begin met basiese inligting oor plantvorm en ontsluit dan stelselmatig die bou van bome om ’n duidelike begrip oor te dra van waarna ’n mens moet kyk om ’n onbekende boom te identifiseer. ISBN: 1-77007-730-8 |
||
Recently Viewed Products
- Binocular Harnesses (Category: Misc Items)
- BirdLife SA (Cloth Badge) (Category: Misc Items)
- Austin Roberts Biography (Category: Books)
- Sakgids tot Suid-Afrikaanse Voëls (Category: Books)
- Sasol voëls van Suider-Afrika (PVC) (Category: Books)




