Shopping Cart
Your Cart is currently empty.
Shop Search
Shop Login
![]() |
Sakgids tot Suid-Afrikaanse Voëls |
|
|
Price:
R105.00
|
||
| Ask a question about this product | ||
Vir sowel die beginner as die meer ervare voëlkyker is die kompakte klein gids die antwoord. Die titel bevat die volgende aspekte: Pas in jou hempsak; prakties en gebruikersvriendelik; meer as 400 voëlsoorte; uitstekende kleurfoto's; kleurvariasies aangedui; logiese indeling van voëlgroepe; bondige biologiese inligting; Afrikaanse en Engelse name; Suider-Afrikaanse voëlnommers; verspreidingskaarte volgens die nuwe voëlatlas. Die titel sal beslis sy man staan teenoor die grotes en is vir die natuurliefhebber so noodsaaklik soos 'n verkyker! ISBN: 1-91993-866-4 |
||
Recently Viewed Products
- Sasol voëls van Suider-Afrika (PVC) (Category: Books)
- Sasol voëls van Suider-Afrika & Field Guide Cover Bundle (Category: Books)




