Premier Game Park
Description
This private park promises productive bushveld birding. Braai facilities available.
Directions: From the N1 north take the Zambesi/Cullinan off-ramp. Turn right onto the R513 to Cullinan. Premier Game Park is about 20km along on the left. Meet at the entrance.
Hierdie privaat park beloof om goeie bosveldvoëls op te lewer. Braaifasiliteite is beskikbaar.
Aanwysings: Neem die Zambesi/Cullinan wisselaar vanaf die N1 Noord. Draai dan regs op die R513 na Cullinan. Premier Game Park is omtrent 20km verder op linkerkant. Ontmoet mekaar by die ingangshek.