Wenke hoe om Voëlgeluide to identifiseer en te leer
(Aangebied as a praaitjie gedurende die Klub se aand byeenkoms op 7 Maart 2009)
Voëlgeluide is ingewikkeld en soms moeilik om op papier vas te lê. Voëls kan verskillende geluide gelyktydig maak – die twee lugpype wat aan die stemkas heg, kan elk gelyktydig ‘n geluid produseer (en verskillend daarby!).
(Presented as a talk during the Club's evening Meeting on 7 March 2009)
Birdcalls are very complicated and sometimes difficult to imitate or describe on paper. Birds can produce different sounds simultaneously (the two bronchial sides going into the voice box or syrinx can each produce a (different!) sound at the same time).