Banner

Login

Banner
A Book or Two PDF Print E-mail
Written by Ralda Heyns   
Wednesday, 15 April 2009 19:37

Herewith a list of books (which will soon expand) as well as other items currently in stock, which list is also on the BLNG website.  Other interesting books such as Nature, Gardening, Grasses, Frogs, Snakes, Butterflies, Trees, as well as items like Nesting Logs, Birdfeeders, exiting new field guide book covers and -sling bags, BLNG gift vouchers, harnesses, etc, now in stock!  I will gladly do my utmost to hunt down ‘wanted’ books.  Suggestions on books and goods are welcome.  


News starting to leak: Ulrich Oberprieler and Burger Cillié are currently compiling a new guide to the raptors of Southern Africa. The book is due to be launched in June or July this year.  I managed to get hold of an extract:

“The Raptor Guide of Southern Africa has the following unique features:
  • All Southern African raptors are described, both diurnal and nocturnal species.
  • A user-friendly system of 11 groups which are colour coded and cross-referenced.
  • Comprehensive text that emphasises field recognition, behaviour, feeding methods, breeding and the origin of the name.
  • Concise information indicating measurements, distribution, habitat preference, food and status.
  • English, Afrikaans, French, German, Portuguese and scientific names.
  • Distribution maps that indicate abundance and migratory patterns.
  • Both old and new ‘Roberts numbers’ indicated
  • Over 500 excellent colour photographs to indicate males, females, juveniles, other colour variations and flight patterns.
  • Colour illustrations of all flight patterns.
  • Sonograms to interpret the calls of owls.
  • A comprehensive section on confusing birds included.

The Raptor Guide of Southern Africa is a must for every birdwatcher and raptorphile … “

Pre-launch orders can now already be taken:  Special price until launch:  R180.00 each.

And, if anyone have knowledge of more ‘secrets’ about books, please let me know!

I am available for trading during office hours (Brooklyn, Pretoria) as well as during reasonable after hours (Villieria, Pretoria).  As always, trading will take place during BLNG evening meetings.  I will also bring the birding stuff along to outings!!    

NB:  A lucky member will receive a mystery gift on every 100th sale!!

Snippets / Brokkies:

“In Nov 2005 sleep Louis my saam op die Madagaskar Pelagic.  In die begin van die toer het iemand die arme Vermaaklikheidsman haastig gaan stilmaak toe hy begin met "Good Morning Madag ......." en ek was heilig oortuig dat iemand hom sou bydam sou hy weer iets oor sy mikrofoon sê.  Ek het die vreemde mense met ronde oë aangestaar.  Een van die uitkykers het periodiek iets geroep; hierna STORM die hele kaboedel mekaar omtrent onderstebo om eerste by dié kant aan die boot te kan kom.  Dan word daar geroep aan die anderkant, en die hele petalje herhaal homself.  Sjoe, het ek by myself gedink, kan die boot nie dalkies omkantel nie?  Boonop mis ek die Burreau’s Petrel tydens ‘n OGGEND-slapie.  Min het ek geweet wie is al hierdie mense rondom my en ek gaan staan ewe gemaklik op die trappe vir ‘n mik en druk sessie.  Maar by hierdie tyd behoort almal seker al die detail te weet......

Om ‘n boek as geskenk te kry, het nog my nog altyd laat skitter van vreugde.  Ek kry 'n Engelse Sasol Veldgids as geskenk (nou ken ek heelparty voëlname net in Engels!!).  So stil-stil bekruip die voëlkyk gogga my ...  Ek word geleer om behoorlik deur 'n verkyker te kyk én hoe om die harnas oor my kop te kry sonder om dit in my hare te koek.  Letterlik honderde vrae word aan my gevra; oor en oor luister ek na voëlklanke - ek het naderhand gedink dat voëltjies in my slaap gaan begin sing.  Partykeer het ek selfs die voëlklanke met die PDA of Selfoon en sommer die ware jakob, verwar!  

Hierna het ek die voorreg gehad om duisende kilometers te reis agter nuwe voëlspesies aan.  Plekke soos Namibië, ‘n haastige toer saam met Etienne deur Mosambiek wat eindig deur Zimbabwe, sirkels deur SA, Botswana, Caprivi, ens.  Die ‘verslawing’ raak net al erger.  Dit word my beurt om te vra (en selfs gereeld nou nog):  "wat is dit dié en wat is dit daardie" en "hoekom sus en hoekom so" en "wanneer, waar" – ek is mos toegooi met vra!  'n Ander wêreld het vir my oopgevou en vandag storm ek ook agter voëls aan.  Heelwat later besef ek eers hoe bevoorreg ek was om die voëls op die pelagic te kon sien.  Wat ‘n lewe!” 

Serious Birding-Trading greetings.
 
Ralda Heyns
BLNG Trading
Tel:  012-452-8762
Sel:  082 4727 027
Faks:  0866 820 860
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it